Like the perfect bouquet of our famed roses, there are a dozen reasons to choose the Robertson area as THE SPOT to tie the knot!
THE SPOT to have your birthday or host your year-end function.
Decor hire, Flowers, Wedding Cakes, Bridal Make-up, Hair and Nails
Planning and Coordination of Small Weddings. Book your free consultation today or visit us in our show room.We specialise in small, intimate weddings. Making the new backyard/house weddings our ideal client. We would love to change your space into the perfect wedding venue.
Ek en my man droom al lank van ‘n besigheid waar ons saam kan werk waar ons ‘n verskil in die wereld wil maak vir God. Ons het twee jaar terug verhuis na Robertson en saam met die skuif ‘n “trou” besigheid oorgekoop en kom ons al ‘n stappie nader aan ons droom. Ons glo hierdie is ons nuwe roeping saam as ‘n paartjie, om in ander paartjies ‘n stukkie van wat ons al geleer het te kan deel/oordra en dan as ‘n steunpilaar vir paartjies op te tree, dat wanneer die storms kom ons hul kan help staan op God se woord. Ons is beter saam! In Psalm 92:12 staan dat God wil he ons moet floreer in elke seisoen van ons lewe, daarom is dit ons gebed vir elke huwelik.
When we flourish, we glorify god - psalm 92:12